Jongste aktiwiteit:

ken

 

 

op die kennetjie baan

het ons geleer om te waag

so het ons vriende leer ken

so in die bondel hulle verken

skooljare saam deurgebring

studiejare met ander gedeel

so vlieg ons werksjare verby

dat ons kwaliks nog iemend

nou kan herken

hier en daar

is daar een

gesiggie

wat

min verander het

onmiskenbaar

gebly het

by die

gietstuk

van hul

vaders

en moeders

sodat jy

dit nie kan

ontken

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed