Nuwejaars’reën
Gee my nuwe sig
Haal die splinter uit my oog
Sodat ek kan sien
Waar wolke in die lug blom
Wat wyd om die blou lug krul
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Gee my nuwe sig
Haal die splinter uit my oog
Sodat ek kan sien
Waar wolke in die lug blom
Wat wyd om die blou lug krul
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.