griffel
uitdagend staan fisant
kraai sy bravade luidkeels
weergalm oor vroeë oggend
klief die geluide oggend mis
verder aan skril meeue
hul plesierigheid uit
skokkende woorde verskyn
uitlokkende gedagtes wat vra
aanbieding van skrille kontras
net om reaksies uit te lok
argumente ontstaan
wrewel bly oor
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.