Jongste aktiwiteit:

Batman-mag

Batman-mag.

Hoe sien jy nie uit na daardie togadag,
Spoggend en magtig,
Selfvertroue -dit het ek wragtig!

Swaar hang dit Soos n mantel vir jou opponent en wag….
Met die wette en artikels het jy Al die mag-
Wat is mag?kennis of geld?of is geld jou volmag?

Vinnig vinnig leer jy dat daar is niks Soos gesag.

Soekend moet jy bly,met n paar Karoostrate sal jy wel jou besonderhede van vordering kry –

Hoe dit ookal sy,is grys krisstal helder -ons will altyd reg en verkeerd so vinnig lys en soms teen n deursame prys.Die wereld behoort aan die sagmoediges,kollektief eerder as individuel.

Ek mis konsultasies en die pakkies vir elke okkasie.Mense met hulle eie aappies en drama’s… laat jou lewe se moeilikheid Soos n consensus voel eerder as n aanklag-nietemin is dit nogsteeds regte waarna Ek smag.

Soekend sal Ek bly,HY ken my hofleer, so sal Ek aanhou tot Hy my weiding aandui. …….




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed