Jongste aktiwiteit:

Oorlog

Kettings wat van beide kante teen die muur af uitgestrek is om sy hande vas te vang. Op sy knieë gekniel met ‘n lae klas broek gemaak van lap, staar hy die donkerte in. Harde werk en moedeloos se sweet, duik van sy voorkop af en val op die grond van toekoms. Die korrels knaag diep in sy vel, wat die verlede se bloed uit tap. Skaam en teruggetrokke vanuit die hoek, hoor hy ‘n stem soos die geluid van ‘n harp. Tokkel daai snare my lief, my ore is nog nie vasgevang in hierdie verlate wêreld nie. Jou note is ‘n pleister vir die wonde van oorlog!




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak