Kaggelvuur
In ‘n donker kamer met net een venster, hoor ek die gehuil van die winter wind. Koue, vrees, en nag geluide oorskadu die hitte van my kaggelvuur. Waar is die hout wat my hitte gee? Waar is die toevlug van die geeloranje lig van hoop? Met elke klap en elke vonk, hardloop my gedagtes met jou weg. Jy maak my warm, jy maak my mis. In jou rook en hitte wil ek vir ewig rus!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.