Jongste aktiwiteit:

Spore

Soos ‘n olifant spoor in die bosveld stof! Die grootste en swaarste maar tog so stil. Een met baie gevoel en oneindige respek. Jy sweef as jy loop, vol passie en gesag. Daar waar jy wei is duidelike herinneringe en bewyse van jou stempel, diep en so erg versigtig. Mag my hart jou stofpad wees wat na my rivier van liefde se oewers toe lei, waar jy kan drink as jy dors word en rus as jy moeg is. Kom maak jou spoor hier op my hart… Loop saggies my olifant, loop saggies!




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak