Jongste aktiwiteit:

die welt ist den eine nicht

op my duin sit ek alleen
daaglikse brood ontbreek my nie
van seëninge onverdiend oorstroom
dankbaarheid wel op in my siel
het elke mens sy leef-wêreld
sy persoonlike bestaan
tussen miljarde ander
ly en stry hy alleen
hoe kan ons dan
‘n “een-wêreld”
probeer stig
‘n verslawende
“een-wêreld” pleeg
leef jou eie streng uit
wees wie jy geskep
is om te wees

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak