Spinnekop
… Wat rus
te midde van ‘n storm-wind,
wat pad ken huis-to,
na veilige skuilplek
Die spinnerak weerspiel
die lig; in die oog
van a warrelwind
behou jy jou posiesie
Daar’s donderweer oppad,
dit klop
deur die draad se rillings;
jy sit rusting
in die stewige arms
van stilte
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.