Jongste aktiwiteit:

Skilderkind

OPGEDRA AAN VINCENT VAN GOGH EN MARLI FOURIE
Vasgelê in pallet van lap
is die prag wat uit jou emosie hart tap.
Ongeskryf, sonder taal verwoord jy volmaak
alle hartseer en prag wat jou siel aanraak.

Sien jy die wêreld soos die digter in my.
Verf jy in kleur om mens te mislei,
oor jou diep gekweste siel
deur mensdom verniel.

Lui Don se Starry Night so duidelik in my oor
Oor hoe bitter graag jy die wêreld wou laat hoor.
Skree ek in my gedigte wat jy skilder in ink
Dat mensdom net verder as sien kan laat dink.

Ek verstaan soos Don, wat jy so graag wou sê,
dat jy net perfeksie vir die wereld wou hê.
Hulle wou nie hoor, het die passie verloor.
hartseer soos dit is,
Sal hul nooit begryp en dit is beslis.
Paula Paxton




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed