Jongste aktiwiteit:

Nuanse van verlange (Silwer)

As die volmaan weer
soos ʼn gloeiende topaas
boepensblink eklips,
wanneer die aarde kortstondig
voor die son insink
om die maan se lig te steel –
wens ek ons byeen
in die oomblik verbind,
voor sy smeulend deur die melkweg
die pad na haar lig weer vind.




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed