hekeling
werklik elke dag het meer
die skrif aan die mure ryklik
kleurvolle neon gekleurde letters
maak al lank bekend van wat kom
sou jy daaroor praat of skryf
is jy glo morbied en siek
moet jy bevraagteken
die lewe deurgaan
hekel almal nou
maak jou ‘n hekeling
stryk nie met hulle
massa-siening
van que sera
sera
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.