deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Wanhoop Share: verwante: grond Die duif en die doop 12 Februarie 2020 432 gesien 0 Komentare 0hou van Draad Wysheid Onkunde skiet lank draad wes noord oos suid… draai ‘n kringe in self terug om kort wysheid te vind. Woorde skiet blaai na blaai ń refrein van soeke rigtingloos na ń bietjie meskien wysheid. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende