Jongste aktiwiteit:

Koffer

pak al die onthou my’s
in jou koffer
vol memories
want dis al
wat eendag
o o r b l y
as tyd uitloop

©Jessica Venter
29/1/2020




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed