deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 1 Junie 2020 376 gesien 0 Komentare 0hou van Klippie as ń klip water tref rimpel alles verwaart. sink dan stil in modder slik half verborge, vloed afwagtend. eeue skoon afgewas tot by sout see, dan opgetel om weer te val. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende