Vals Sukses
deur geslagte
slapelose rond rol nagte
vroeë oggend afsprake
ontwikkel jy masjiene wat
note druk.
ek weer het nie ń bloudruk
vir geld maak
korttermyn stukkies handewerk
langtermyn oorlewing onbekend
altyd op ń straathoek
deurdie wind.
sy vervangbare luukse goed
nooit self opgepas
my min goed
met alles wat ek het,
albei take
ewe onbevredigend.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.