deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 15 September 2020 483 gesien 2 Komentare 0hou van Skoene blare verbruik koolstof sonder handels of oorsprong merk. die gat kant voor wêreld blink van agter valse handelsmerke. almal loop op ruwe grond een met blink skoene die ander kaal voete. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Barbara
Pragtig! Sê 'n ding nes hy is.