deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Sosiale kommentaar Share: Related: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 15 September 2020 80 views 2 Komentare 0likes Skoene blare verbruik koolstof sonder handels of oorsprong merk. die gat kant voor wêreld blink van agter valse handelsmerke. almal loop op ruwe grond een met blink skoene die ander kaal voete. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next
Barbara
Pragtig! Sê 'n ding nes hy is.