
lyding
verdoemend die pyn
wat deur die siel striem
verdowende pyn wat verwoes
knaag en krap aan elke wortel
altyd voelbaar, verrassend vel
siektes kry name en vanne
pyn kry adresse, nommers
in laaste rusplekke
geen mens ken
geen pyn of
lyding
©Teárlach
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Barbara
Elke mens het sy eie dinge waarmee hy worstel. Mooi geskryf.