deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Dankbaarheid, Nostalgie, Reis Share: verwante: Stof van die Heimat grond 12 November 2020 439 gesien 0 Komentare 0hou van Heks se Huis kop vlamme dans rustig op hul eie maat sonder maats wat trap. mooie besems vee stads verwar saam met vlamme in die hemel weg. kaggel suis koffie knus in die maag, lê ek lepel onder jou dak. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende