Jongste aktiwiteit:

Heks se Huis

kop vlamme dans
rustig op hul eie maat
sonder maats wat
trap.

mooie besems
vee stads verwar
saam met vlamme
in die hemel weg.

kaggel suis
koffie knus in die maag,
lê ek lepel
onder jou dak.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed