Desember Haiku Silwer
Liggies flikkerblink bont
almal dra geskenke aan
dit is kersseisoen
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Liggies flikkerblink bont
almal dra geskenke aan
dit is kersseisoen
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2020 – Samesyn-projek