Jongste aktiwiteit:

Ou Mure

mure dra dakke
balke vol platte
lek reën nou
in die veld.

mure gee vensters
hout omvou nusse
tonnel koud nou
in die veld.

mure dra kleure
op klei vasgevang
son verbleik nou
in die veld.

mure vol stene
hardgebak gepak
dagha blus nou
in die veld.

mure vol
passie sweet
herinnerige alleen nou
in die veld.

© Koos Elsum




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed