deur Zebulon Kochk vir Gedigte Merkers: Kuns, Liefde Share: verwante: grond Die duif en die doop 13 Januarie 2021 574 gesien 0 Komentare 0hou van Vinjet Jy is ‘n blomryke vinjet van ons Skepper se mooi so stuur vir jou soetruikende geelblomme, ‘n liefdeskaartjie sonder gegluipte woorde net platgewoon ek het jou baie lief. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende