Vlerksang(silwer)
Bo die
goueprieel
het sy
haar vlerksang
gespeel, van
brandende krete
wat skor
aan
die vergete boorde
van haar lyf.
©Morné du Preez
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2021 – Positiwiteit projek