Genade In Oktober
Ongekende genade ontvang
Kom dag van redding in my lewe
Toegevou In God se genade
Op kruishout gehang
By graf uitgegaan opgestane Heer
Eer aan God In die Hemel
Reddende Bloed van die kruis
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2021 – Akrostiese projek