Jongste aktiwiteit:

Stene

planne spring
stapel een een op
ongetwyfeld uitvoerbaar
onbeswaard met
hulpbronne onbelans

bou is lig
in ons drome
stene pas mooi in mure
damme en ander dinge
planne is helder in die nag

rue kreun
in werklikheid
stene lê nie waterpas
halstarrige hulp weier
in die môre




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed