Jongste aktiwiteit:

arg


mistiek van die see
stories van meerminne
verlore seemanne vervloë
afgode van die wye oseaan
totale onbekendheid daarvan
dui op mens se tekort aan kennis
van al die branders van die see
lê mens se kennis braak
maar mens se gedagtes
wek vals gesigte op
in virtuele realiteit
speletjies wat lok
kinder gesiggies
tot volwasse
lewens

©Teãrlach
An alternate reality game (ARG) is an interactive networked narrative that uses the real world as a platform and employs transmedia storytelling to deliver a story that may be altered by players’ ideas or actions.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed