Jongste aktiwiteit:

insig


sien ons die branders
sien ons die stormwind wat waai
sien ons die spierwit strande uitgestrek
wat sien ons wanneer ons op ons voete staan
minder as die krappies wat haastig kop in die sand steek
wat heeltyd wegkruip vir die meeue se krysende geluid
wat heeltyd vervaag en verdwyn in die nat strand
sien my kind – sien die lig van jou lewe
die son se helder strale en strewe
na beter as nou, beter as alles
dan sal jy weet, dat jy ook
nie alleen staan nie

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed