Jongste aktiwiteit:

hoor


hoor die branders by die see
wat oor rotse storm en val
hoor die meeue skor roep
en Hom verheerlik met sang

hoor die boodskap in basuin
voel die vibrasies van dit aan
lewe die lewe van ‘n verloste
wat weet die uitkoms is naby

hoor die musiek van vele harte
wat Sy naam verheerlik in sang
voel die wêreld verander en sug
wees bly en word steeds sterker

hoor die geluid van baie vlerke
in die wolke van reën en oorlog
voel die aarde bewe van voete
wat saamkom om te kom veg

hoor die blye boodskap van Hom
wat kom om die uitkoms te bring

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Yolandi het n geregistreerde lid geword

  • Hermien het n geregistreerde lid geword