filosoof
–
enkel, eensydig staan dit daar
die woorde van die profeet – filosoof
wie sal weet of dit waarheid bevat
dalk is dit net hersenskimme
net gedagtes en drome
wat nie eens bestaan
nooit sal plaasvind
sigbaar sal wees
nooit gevoel
sal word
nie
–
©Teãrlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.