Beplan Sukses
alles is beskikbaar
op ń lessenaar rekenaar
dae en geld onbeperk
in die môre plan
in vroeë oggend ure
woel die lakens styf
die daeraad is nou
ń donker vertrekpunt
die werkpad stamp
my vere hang pap
moet bietjie afskut
van die plan
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.