Jongste aktiwiteit:

Spel

letters in grepe
die maak van woorde
sinne in paragrawe
hoofstukke in boeke,
so skryf ons sonder name

die lewe spel is
aanval, omslaan en verdedig
lae houe plant
oog op die bal hou,
om so vordering te maak

lesers en skare
skree en prys
die spelers
om self,
niks te doen




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amelia het n geregistreerde lid geword

  • Net_Anri het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak