Jongste aktiwiteit:

Gebed vir n’ vonkel jaar

 

Gebed vir n” vonkel jaar

 

 

 

 

 

Wonderlike vonkelnuut jaar

 

wat voorle” as n’ vars verassing

 

ons saam vriende , familie weer gespaar

 

vir wat die jaar uitdagend bied

 

 

 

Verby die vrolike feesgety

 

mense optrede soms te beserk

 

nie te veel gewerk

 

opdaag met grootste babelaas

 

 

 

My gebed vir n vonkel jaar

 

vrede, naasteliefde en geloof

 

elke dag dankbaar vir geleentheid

 

om saam te werk,lag en baljaar

 

 

 

Heer, wat vir ons wag

 

vonkelnuut en onseker

 

U beloftes so groot en waar

 

laat verby gaan die smart beker.

 

 

 

Vars en opgewonde soos klein kinders

 

vir die jaar se geskenk verrassings

 

bring u el

ke sonder gevraagde

 

Blydskap want U is in Beheer

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed