Jongste aktiwiteit:

Krapperig

waarvoor die gespratel
waarom die gestoei
en waar die lekker
is dit miskien
net ń oorlewing dans
op die ritme van muskiete
wat sing sing draai om my kop
en my kort kort in die rug steek ?
die gevolg, ń onkrapbare gejeuk !
dan is alles skielik duidelik
slaan net die muskiete
dood

© Koos Elsum




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed