Jongste aktiwiteit:

agter

 

 

agter my duin

skyn sonstrale fyn

swart suid-ooster vennyn

aldus die verdoeselde pyn

braak nastergal oor my

waar ek sit en tuur

na die golwe

se guur

 

sondvloed reënboog

verskyn in misgordyn

wat oerbelofte versterk

die moed in my bewerk

dat  dae wat nog kom

sandkorrels sal pas

oor windslote

se skag

 

© Tearlach.

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Coenraad Lid se profiel foto het verander