Geen Geld kan sy hart koop
Geen geld kan sy hart tog koop
Soos donderweer brul sy stem in die gange.ñ Woordeskat wat ñ matroos kan leer.
Hierdie lewe het hom al n les geleer, maar steeds kan hy sy goeie hart nie keer.
Nee is f vloekwoord wat hy nie ken, al skel hy voor hy dit bestem.
Wye vlakte en ñ bosveld huis, daar voel hy regtig tuis.
Vakansie drie dae lank, anders raak sy menswees bang.Veilig by sy huis is waar jy hom sal vang.
Sosaties kan hy maak, geen woorde beskryf die smaak.
Omgee doen hy graag, dit is wat hom behaag.
Trap wel in jou spore, want wie weet wanneer die dag sal kom wanneer hy jou jaag.
Skryf dit maar op jou maag, geen geld sal sy hart kan koop
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.