Jongste aktiwiteit:

dankbaar

 

 

deur die Gees is ek dankbaar

loof en prys ek Sy heilige naam

maak Hy my ook Sy erfgenaam

Sy liefde is vir my so kosbaar

 

sal my lewe dit ook kan beaam

vrolik dans en eer ons Sy persoon

leef  in groot verwagting op Sy loon

soos heiliges van weleer befaam

 

ten spyte van ongeloof en hoon

kan ons Hom net getrou volg

Hy sal ons nooit nie kan verloën

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed