Jongste aktiwiteit:

Storm in ‘n bottel

Storm in bottel.

Op my lewenskip het ek gevaar,

Seile styf gehys, gereed vir elke gevaar.

Donker nag en stormwind het my skip amper laat sink.

Golwe kom en gaan, my skip is al half gedaan.

Skielik skrik ek wakker en besef hierdie storm is net in ‘n bottel.

Oop blou see wag getrou. Uit die bottel moet ek vaar.

Volg die pad van elke lewensaar. Breek die glas van vrees, en laat my skip weer vry.

Deur: Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak