Daar waar geld nog slaap
Waar Geld Nog Slaap
O Ryno du Plessis 2026
In ‘n land wat geld’nog nie kon koop, staan familie saamgeknoop.
Kinders speel in stofstrate, self getrap. Huisies van klei het hul geplak.
Saans, as die son gaan slaap, die maan oor die berg kom loer, brand kuiervure voor die kleimure.
Ure vlieg verby. Op die land sal jy hul kry. besig om te bou aan ‘n lewe vry.
In hul kontrei is waar liefde altyd heers en geld nog slaap.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.