Woorde sit sag
Woorde sit sag
Deur: Ryno du Plessis
Gaan bere maar die leer, kom sit jou lang my neer.
Voel hoe sag die woorde, amper soos akoorde.
Verstaan my taal,hoor my verhaal.
Vertel jou storie, niks is goor nie.
Hier waar niemand hoor nie, klank ons in moederstaal.
So baie staan kaal, probeer dit vertaal.
Hier by my kan jy lewe kry.
Ons gesels een taal, al klink dit ook hoe vaal.
Solank jou woorde straal, praat ons ’n gemaklike taal.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.