Jongste aktiwiteit:

wasbeelde

 

 

dieselfde rondheid

afgeronde hartstogtelike

skoon en volronde aangesig

sonder plooi of sproetjies

net die regte sonbrand

mooiste blou oë

aanloklike lag

bruin hare

afgeronde

beeld

van

die ideale

gesig

ja

dit is jy

die AI vrou

wat kan verlok

vertolk en kan sing

maar wie is jy tog

universele

gemeenskaplike

hartewens

Delilah

van

Sorek

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed