
Blink Bure
oues in
tehuise met
hoë sorg veiligheid
is vasgevang
in eensaamheid
jonges in
moderne komplekse
gerief en werk
is gevou in
seriliteit
mensdom in
eenvormige Youtube blibbs*
is verblind tot
ń lewelose
bestaan
* Youtube is die handelsnaam van ń kuberruimte webruimte waarop videos gedeel word deur individue en media instansies.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.