Jongste aktiwiteit:

Verlore Kind

die vars bries
kring rook geurig
in die blou lug
oor ń mark

kinders ry in sirkels
deurdie labirint
ń vals trein fluit
op sy sirkel pad

in die handels paradys
lag aanbieders
alles is te kry
behalwe nie geld goed

om ń hoek
trane oor ń wang
tussen die midas hutte
ń verlore kind




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed