Jongste aktiwiteit:

As ek nou jy was

As Ek Nou Jy Was

Deur: Ryno du Plessis

Jou woorde knou aan my. Elke keer kou ek aan jou sin:

“As ek nou jy was…”

Ek sou soveel beter wees, as jy net ek kon wees. Gesigte plak ek op om beter te kan wees, maar steeds komj ou woorde:

“As ek nou jy was…”

Wat daarvan as jy dalk net jouself was? Sou die perfekte jy dan nie beter wees?

Sou jy my tog net ‘n kans wou gee om myself te wees?

© Ryno du Plessis, 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed