Jongste aktiwiteit:

blindelings

 

 

om midde in die wêreld te leef

verg deesdae ’n klakkelose bestaan

staan op, gaan werk toe, kom huistoe

tussen eet en werk, drink en slaap, net leef

hoeveel mense gebruik eie oordeel sinvol

hoeveel mense beplan hul lewens

ten spyte van die wêreld

se stres en sleur

lewe jy kritiekloos

onnadenkend bloots

op ’n rydier wat geen perke

wat mense kan stel bevat

is jou gedagtes ook so

wat jy sê dieselfde

blindelings

ondeurdag so

of is daar

bewustheid

in jou oor

gevolge

redes

en

uitkomstes

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed