Jongste aktiwiteit:

Advertensiebreek

Advertensiebreek

 

Verbeel jou Pa raak dol, die kere as Ma haar oë rol…

Dit is dan wanneer die kinders eerder weg sal hol.

Ma vra stil: “Kan ek maar vir ons ‘n koffie skink?”

Of net voor daardie groot doel of skop in ‘n rugbywedstryd, skielik kom ‘n advertensie op…kom ons sê dalk oor sop.

Sien jy ook al die prentjie van groot skok?

Sou die lewe maar met ‘n advertensiebreek kon wees,

om ons soms net te dwing om eers ‘n bietjie stil te staan.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed