deur Jessica Venter vir Gedigte Merkers: Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 30 Julie 2018 693 gesien 0 Komentare 0hou van Aand in maan se lag is blink beloftes vir soete nagrus as sterre versplinter en winkend die slaap lok word ek droomland toe gesus ©Jessica Venter 14/08/2017 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende