Afrik Bloekoms
wit en bruin
gevlek
langs swart paaie
breë witwortelbondels
anker in
droë bruin grond
nou tesame in dieper
Afrika water
vasgeval
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
wit en bruin
gevlek
langs swart paaie
breë witwortelbondels
anker in
droë bruin grond
nou tesame in dieper
Afrika water
vasgeval
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir Februarie 2025 – Water projek