Jongste aktiwiteit:

Vloed

Silwer blitse dans vanaand
Op die afgrond van my krans
Waar skadus in die ou jy skuil
geraamtes in my hart kom huil

Swygend, leeg, my noodkreet
As ek verwronge-siel moet heed
My onderskraging steeds riskant
‘wyl jou leuens in my nog brand

Bliksemstrale gesel vlees
In die gange van my wees
Gisterswoorde ewig vervals
Onwaarhede in ons stormwals.

© Carla Visser
27.11.2017




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed